Diamantveld Hoërskool en die Hoërskool Noord-Kaap pak mekaar hierdie Vrydag en Saterdag op die hokkie- en rugbyveld, asook die netbalbane.
Klik hier vir die program vir die naweek.
Hiermee die name vir die 0.16 A dogtershokkie:
- Deandré Jacobs
- Marnie Hattingh
- Anika Buys
- Nelise Hattingh
- Nadine Venter
- Danielle Posthumus
- Yzelle Hewitt
- Elmi van Heerden
- Imke Potgieter
- Andeli Krause
- Miné Auret
- Elzaan Schon
- Leoné Meyer
- Anri van Niekerk



