Diamantveld Hoërskool en die Hoërskool Noord-Kaap pak mekaar hierdie Vrydag en Saterdag op die hokkie- en rugbyveld, asook die netbalbane.
Klik hier vir die program vir die naweek.

Hiermee die name vir die 0.15 A netbalspan:
| 1 | Anika | Van der Merwe |
| 2 | Brithe | Honiball |
| 3 | Cameron | Daniels |
| 4 | Chené | Van der Merwe |
| 5 | Gerléa | Smit |
| 6 | Klarissa | Taljaard |
| 7 | Nadine | Jonck |
| 8 | Hannarie | Van Niekerk |
| 9 | Leeché | Fourie |



