Kaapstad aangewys as die gay-vriendelikste stad ter wêreld

Deel hierdie storie / Share this story

Die Verenigde Koninkryk se Telegraph sê die debat oor watter stad die beste een op aarde is – met wetenskaplike bewyse – is uiteindelik beëindig.

Barcelona het die eerste plek behaal, gevolg deur Sydney en daarna Kaapstad.

Telegraph sê Kaapstad was derde op die ranglys, omdat sy topografie en geografie dit bo ander laat uitstaan. Dit ten spyte van die feit dat die stad ‘n swak veiligheidsrekord het.

Die grootste kategorieë wat oorweeg is, is selfdegeslaghuwelike, die beskerming van die LGBTQ+-gemeenskap by die werk en inklusiwiteit.

Die top 20 is:

  1. Barcelona
  2. Sydney
  3. Kaapstad
  4. Lissabon
  5. Venesië
  6. Los Angeles
  7. Dubai
  8. Londen
  9. Vancouver
  10. Florence
  11. Stockholm
  12. Parys
  13. Seville
  14. San Francisco
  15. Melbourne
  16. Wene
  17. Madrid
  18. Singapoer
  19. Dubrovnik
  20. Beijing