KYK: Video waarin Amber glo ‘dwelms snuif’ in hof

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Nuwe video waarin Amber Heard in die saak tussen haar en Johnny Depp, terwyl sy in die getuiebank staan, ooglopend haar neus met wat lyk soos ‘n sneesdoekie afvee, doen tans die rondte op sosiale media.

Sosialemedia-gebruikers spekuleer nou dat Heard in dié video dwelms snuif.

Wat dink jy? Kyk hier na die video: