Nog geen teken van vermiste vrouCharné van der MerweMay 5, 2022Afrikaans, Tuis Deel hierdie storie / Share this story Daar is nog geen teken van Kelly Sue Howley (24) nadat sy op 28 April vermis geraak het nie. Howley het glo die huis op die oggend van haar verdwyning verlaat en nie weer teruggekeer nie. Enigiemand met inligting kan die onderstaande nommers kontak. Previous Post Polisiebeampte doodgeskiet toe hy tydens kaping wou help Next Post Clover-moord: Derde beskuldigde doen môre aansoek om borg