Online Co!
Het jy al gelees oor die geliefde skoolhoof mnr. Manie waf na 41 jaar in die onderwys aftree?
Lees meer hier:
in dié week se Kimberley Online Co!Ons gesels ook met Dewald Human, Warrick Gelant en Duhan van der Merwe, almal “old boys” van Outeniqua, ons deel ‘n lekker resep en vele meer!
Geniet dit!
Klik hier om jou kopie af te laai of lees sommer hier aanlyn.



