Bloemfontein Online Co. – 21 April 2022

Deel hierdie storie / Share this story

In die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co. gesels ons met Janique Venter (4) wat teen kanker baklei se ma, ons gesels met Simône Kriel van die stad wat binnekort haar avontuur in Nederland begin, ons gesels met ‘n Vrystaat Landbou-leier wat moes swem om by ‘n konferensie uit te kom, lesers deel foto’s en vele meer.