‘n Video wat aanlyn versprei is van mense wat ‘n Shoprite trok oorval in KwaZulu-Natal, het gemengde reaksies uitgelok.
Die voorval het Maandag plaasgevind na die vloede wat die provinsie verlede week oorval het.
Die polisie het opgedaag en gehelp om die trok weg te kry.
Bronne: MSN, Times LIVE, Facebook
Volg FiND iT hier.
Lees ook:



