Die skokkende oomblik van ‘n jong ma wat blykbaar flou geraak en onder ‘n bewegende trein beland het, is op kamera vasgevang.
Die Argenteinse vrou is ‘n paar dae gelede uit die hospitaal ontslaan met ‘n gebreeke rib wat haar lewer deurgedring het, ‘n hou teen die kop en ‘n skedelbreek.
Bronne: MSN, Sky News
Volg FiND iT hier.
Lees ook: Kyk: Hommeltuig-beeldmateriaal vang ‘aaklige nasleep’ van KZN-grondverskuiwing vas



