Eskom sê hy sal die stadium van beurtkrag aanpas na gelang van die vlak van onderbrekings by die land se kragstasies

Deel hierdie storie / Share this story

Eskom sê hy sal die stadium van beurtkrag aanpas na gelang van die vlak van onderbrekings by die land se kragstasies.

Suid-Afrikaners gaan tans gebuk onderfase-4 kragonderbrekings terwyl die Eskom probeer om opwekkingseenhede weer in diens te neem.

Eskom sê hy is jammer oor die huidige beurtkrag en vra dat verbruikers steeds minder krag verbruik.

Die nutsmaatskappy sê dat hy die brose kragstelsel fyn dophou en dat hy die land op hoogte sal hou van enige beduidende verwikkelinge.

Dié berig is deur Rosestad 100.6FM verskaf.

Lees ook: Durban-vloede beïnvloed elektrisiteit, water, begrafnisse en gesondheidsorgdienste