Die dodetal ná die KwaZulu-Natal-vloede staan reeds op meer as 440. Baie mense is dood omdat hulle nie betyds uit hulle motors wat weggespoel het, kon ontsnap nie.
Hier is ‘n skakel na ArriveAlive wat wenke gee sou jy ooit in so ‘n situasie beland.