‘n Video om die vierpotige held, Leah, se lewe te vier, word nou op sosiale media rondgestuur. Leah, ‘n polisiehond, is tragies dood toe sy aan diens was en ‘n polisiebeampte probeer help het om persone in KwaZulu-Natal te red.
Kyk die video hier.