In hierdie week se spesiale Paasuitgawe gesels ons met Marnu Basson, Kimberley se eie Submission King, ons gesels ‘n bietjie oor Hoërskool Noord-Kaap se sportfasiliteite wat agteruitgaan, ons deel lekker speletjies om met die kinders tydens die Paastyd te speel en vele meer.



