Het jy al hierdie avokado-wenk beproef?

Deel hierdie storie / Share this story

As jy ’n avokado-liefhebber is, het jy seker al op dié wenk afgekom om jou avokado’s so lank as moontlik vars en eetbaar te hou.

Die plasing is baie op Facebook gedeel en ons wil vandag weet of jy dit al probeer het en of dit regtig werk.

Plaas jou avokado’s in water in die yskas sodat dit langer hou.