Kimberley Online Co. – 8 April 2022

Deel hierdie storie / Share this story

In die week se uitgawe van Kimberley Online Co. gesels ons met Mars, oftewel Marius Pretorius, ‘n gewilde kunstenaar van die stad, ons kyk ‘n bietjie na die redenaars wat binnekort plaasvind en leerlinge wat voorberei om hul skool se naam hoog te hou, twee van die mooiste hondjies is vir aanneming by die DBV beskikbaar, lesers deel troufoto’s en nog vele meer.

Klik hier om jou kopie af te laai of lees sommer hier aanlyn.