In die week se uitgawe van Bloemfontein Online Co. gesels ons oor die geheimsinnige ‘bookfairy’ wat boeke regoor die stad los vir ander om te lees, ons gesels oor die nuwe ROSA-robot wat dokters tydens knievervangings assisteer, lesers deel die mooiste troufoto’s en vele meer!



