‘n Inwoner van Viljoenskroon in die Vrystaat is reeds twee weke vermis.
Brian Murray Myburg (58) is sedert 22 Maart 2022 vemis. Hy ly aan Parkinson-siekte.
Die Pink Ladies vra enigeen met inligting rakende Myburg om asb. die onderstaande nommers te kontak.




