KYK: Petzer voor hof waar boervrou se verhoor voorkom

Deel hierdie storie / Share this story

Foto: Skermgreep

Willem Petzer is tans voor die hof in Namibië saam met Marieta Wilhelm se twee broers, afwagtend tot die verhoor (5 April 2022).

Marieta Wilhelm is in hegtenis geneem en word van moord aangekla na sy ‘n aanvaller op haar plaas doodgeskiet het.

Lees die vorige berig hier.