GWK se herfspromosie is in volle swang

Deel hierdie storie / Share this story

Het jy al ‘n draai gemaak by jou naaste GWK-handelstak om munt te slaan uit ons fantastiese winskopies?

Ons het alles wat jy nodig het om reg te wees vir hierdie winter wat reeds aan ons voordeur klop. Kom loer in by enige van ons handelstakke tot en met 30 April 2022 vir die beste produkte teen die beste pryse.

Lees ook: Maak gereed vir winter met GWK se herfspromosie

Daar is iets vir die hele gesin. Van camo-langmouhemde teen R537 tot knaldempers teen R1 577. As jou hande jeuk om iets in en om die huis te doen, het ons 5-liter veeldoelige skoonmaakmiddels teen R167, vullissakke teen R39 en ‘n wye reeks verf vanaf R79 vir 250 ml. Om die koue aande lekker gesellig deur te bring, probeer ons Landzicht Hanepoot (750ml) teen R64. Ons het ook aan die diere gedink met 5% afslag op alle Voermol-veevoere en Trusty-hondekos. Kort jou kar ‘n nuwe stel bande voor die wintervakansie? Belê in ons alle-terrein bande wat begin vanaf R1 889 per band. Sien die aangehegte pamflet vir ons volledige reeks winskopies.

Ons sien uit om jou te verwelkom by een van ons GWK-handelstakke vir ongelooflike besparings, gehalte produkte en vriendelike diens wat die koue wintersdae bietjie meer draaglik sal maak.

Sien jou daar.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Maak gereed vir winter met GWK se herfspromosie