Baba op sypaadjie in Durban gebore

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Babatjie is Maandagmiddag op die sypaadjie in die Durbanse middestad gebore.

Medi Response sê sy lede is Maandagmiddag na die toneel ontbied waar ‘n vrou besig was om geboorte te gee.

Toe die paramedici op die toneel aankom, het hulle die vrou op die sypaadjie aangetref.

Sy het geboorte gegee aan ‘n gesonde babadogtertjie.

Ma en dogter is veilig na ‘n hospitaal geneem en beide is gesond. – Medi Response

Volg FiND iT hier op Facebook.

Lees ook: R31 bly gesluit

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.

FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.