KYK: Man ry agter vragmotor in winkelwaentjie

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Man het baie mense op die N1 in die Atterbury-omgewing se koppe laat draai toe hy in ‘n winkelwaentjie agteraan ‘n vragmotor vasgehou het.

Volgens PretoriaFM sal die Gautengse verkeerspolisie die saak ondersoek.