KYK: Onwettig ingevoerde voertuie vernietig

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Aantal onwettig ingevoerde tweehandse voertuie is vanoggend vernietig.

Road Traffic Management Corporation het op Twitter video’s gedeel van die vernietiging wat by die polisie-eenheid in die Oos-Kaap plaasgevind het.

Kyk hier: