Meer as 92 000 van SA se entstofdosisse verval môre

Deel hierdie storie / Share this story

Die departement van gesondheid het bevestig 92 370 Covid-19-enstofentstofdosisse verval môre.

Die departement het Dinsdag gesê hy het geen ander keuse as om die entstof te vernietig nie.

“Daar is tot dusver 33 405 701 Covid-19-inentings toegedien en geen ongebruikte entstof is al vernietig ná hulle vervaldatum bereik is nie. Aan die einde van Maart verval 92 730 van die Pfizer-entstofdosisse egter en sal vernietig moet word.”

Die entstof wat vernietig sal word, is ‘n klein persentasie van die totale voorraad wat Suid-Afrika tot dusver ontvang het.

Volg FiND iT hier op Facebook.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.

FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.