Kimberley Online Co. – 25 Maart 2022

Deel hierdie storie / Share this story

In die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. gesels ons met Dawid de Greeff oor die Africa Genesis Archery, ons kyk na Southridge-inwoners wat self besluit het om slaggate reg te maak, ons deel Anmari se gebakte kaaskoek-resep, lesers deel foto’s en nog vele meer! Moenie die uitgawe misloop nie!

Lekker lees.

Klik hier om jou kopie gratis af te laai.