Tornado vernietig huise

Deel hierdie storie / Share this story

Beeldmateriaal wys hoe ‘n tornado ‘n twee km pad van verwoeste huise, ontwortelde kraglyne en omgeslaande voertuie agter gelaat het in New Orleans in Amerika.

Bronne: Reuters, Twitter, Youtube

Volg FiND iT hier.

Lees ook: Het jy geweet dat Beefmaster ook ander vleisprodukte verkoop?