KYK: Ontstellende voorval na vrou glo by winkel steel

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Video van ‘n ontstellende voorval tussen wat lyk soos ‘n sekuriteitsbeampte en ‘n klant by ‘n winkel in Bloch Centre in Kaapstad, word wyd op sosiale media gedeel.

Kraailove het die video gedeel en gesê daar is ‘n moontlikheid dat die vrou se kêrel by die winkel gesteel het.

Die winkelbestuurder, Annelie White, het onderaan die video kommentaar gelewer en gesê die vrou het glo ook by die winkel gesteel.

Kyk hier na die video: