Beeldmateriaal wys hoe ‘n skietgeveg lei tot ‘n kop-aan-kop botsing in Milwaukee, Amerika.
Die polisie sê ’n 18-jarige is by ’n hospitaal vir beserings behandel en sewe ander mense was by die saak betrokke, insluitend twee minderjariges.
Bronne: Twitter, NBC News, YouTube
Volg FiND iT hier.
Lees ook: Tjellis van Kharkiv speel buite verwoeste polisiekantoor



