Kwyn die huwelikstradisie in SA?

Deel hierdie storie / Share this story

Huwelike kom al minder in Suid-Afrika voor. Is troues en huwelike dalk ‘n tradisie wat kwyn?

Volgens Stats SA raak die hoeveelheid mense in die land wat trou, al minder.

Siviele huwelike het tussen 2011 en 2019 met 22,5% geval en van 2019 tot 2020 met ‘n verdere 31,1%.

Dink jy die troutradisie is aan die kwyn?

Lees meer hier.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.

FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.