Bloemfontein Online Co. – 24 Maart 2022

Deel hierdie storie / Share this story

In die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co. gesels ons met Tracey Coetzee, Mev. Bloemfontein 2021, en nuutaangestelde skakelbeampte van Mev. Bloemfontein, oor Mev. Bloemfontein se 18de verjaardag, ons gesels oor Marco Klopper, ‘n gr. 10-leerling wat self besluit het om slaggate in sy area reg te maak, OMS deel sportnuus, ons deel ‘n lekker resep vir Anmari se gebakte kaaskoek, lesers deel natuurfoto’s en vele meer. Moenie die uitgawe misloop nie!

Lekker lees.