‘n Grusame ongeluk het op die N2 tussen Ermelo en Piet Retief plaasgevind.
Luidens Trucker SA was vier motors en vier vragmotors betrokke.
Die ongeluk het ongeveer 30 km vanaf Ermelo gebeur. Dit is nie duidelik hoeveel mense beseer of oorlede is nie.
Kyk hier na die video van hoe die ongeluk gebeur het:



