President Ramaphosa vanaand aan die woord

Deel hierdie storie / Share this story

President Cyril Ramaphosa sal na verwagting om 20:00 vanaand Suid-Afrikaners toespreek oor die nuutste verwikkelinge in die stryd teen die Covid-19-pandemie.

Stoor hierdie skakel op jou foon om regstreeks na sy toespraak te kyk.