Regter Raymond Zondo aangestel is as die land se nuwe hoofregter

Deel hierdie storie / Share this story

President Cyril Ramaphosa het aangekondig dat Regter Raymond Zondo aangestel is as die land se nuwe hoofregter.

Zondo was adjunkhoofregter, maar het die afgelope maande in die amp as hoofregter waargeneem.

Hy begin amptelik op 1 April in die pos.

Ramaphosa het aangedui dat hy regter Mandisa Maya sal benoem vir diepos van adjunkhoofregter.

Dié berig is deur Rosestad 100.6FM verskaf.

Lees ook: Rampahosa moet regter Maya so gou as moontlik aanstel