Bloemfontein Online Co. – 10 Maart 2022

Deel hierdie storie / Share this story

In die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co. gesels ons met Liesel Wessels, professionele kunstenaar, oor ‘n opwindende werkswinkel wat binnekort plaasvind, ons gesels oor Oom Gert vir wie die gemeenskap tuingereedskap ingesamel het, ons deel ‘n maklike resep vir tradisionele koeksisters, lesers deel foto’s en nog vele meer!

Klik hier om jou gratis kopie af te laai.