Kimberley Online Co. – 4 Maart 2022

Deel hierdie storie / Share this story

Die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. is nou beskikbaar!

Ons gesels met dr. Jaco Mostert, ‘n mediese dokter, wat besluit het genoeg is genoeg en wat self ‘n gat in die stad toegegooi het, ‘n inwoner deel ‘n maklike resep vir die mooiste skuimpies, ons praat oor twee honde wat die afgelope tyd in Carters Glen ander honde doodgebyt het en lesers deel dierefoto’s.

Geniet die uitgawe!