‘n Man van Amanzimtoti, Jason Farah (28), is sedert 11 Februarie 2022 vermis.
Farah is glo Vrydag om 11:00 laas gesien en het sedertdien geen kontak met familie of vriende gemaak nie.
Enigiemand met inligting kan die Amanzimtoti-SAPS kontak by 031 913 1308 of 031 913 1310.




