Krugersdorp-man vermisCharné van der MerweMarch 3, 2022Afrikaans Deel hierdie storie / Share this story Ashley Nysschan (37) is sedert 20 Februarie 2022 vermis. Nysschan is laas gesien by ‘n eetplek in Krugersdorp waarna hy sy silwer Fortuner na ‘n motorwasplek geneem het. Enigiemand met inligting kan die nommers hier onder skakel. Previous Post 18-jarige sedert Dinsdag vermis Next Post Man al amper maand vermis