Vrou (24) vermis na sy in Claremont verdwyn

Deel hierdie storie / Share this story

Die 24-jarige Sandy Cuypers is sedert 25 Februarie vermis na sy omstreeks 21:00 laas in Claremont gesien is.

The Pink Ladies Organization sê Sandy is slank gebou, het groen oë, weeg ongeveer 64 kg en is 1,6 m lank.

“Sy het tatoeëermerke op haar regtervoorarm met die naam ‘Divan’. Sy het ‘n knopieshemp met swart vertikale lyne, ‘n blou broek en swart skoene aangehad.”

Indien jy enigiets weet oor Sandy se verdwyning of weet waar sy is, kontak die Pink Ladies by 072 214 7439.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.

FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.