Daar is in die laaste 24 uur nog 3 118 nuwe gevalle van Covid-19 in Suid-Afrika aangemeld.
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is daar nou al ‘n totaal van 3 556 149 positiewe gevalle in die land.
Ses Covid-19-verwante sterftes is ook in die laaste 48 uur aangemeld, sê die Nios. In totaal is 98 978 Covid-19-verwante sterftes aangemeld.
Volg FiND iT hier op Facebook.



