Rosestad 100.6FM – waar jy wil wees, kondig met trots aan dat ons uitsaai rooster amptelik van 28 Februarie 2022 ‘n nuwe baadjie aantrek.
Die nuwe rooster belowe om ‘n vars aanslag op die reeds geliefde luister produk te gee met ou bekende gesigte in nuwe tydgleuwe.
Rosestad is verbind tot die aanbieding van programme wat in almal se smaak val, met die klem op vermaaklikheid, die uitbou van die Afrikaner kultuur asook ‘n bron van plaaslike inligting aan die gemeenskap.
Die nuwe uitsaai rooster lyk as volg:
Weeksdae:

Naweke:




