Rowers in hegtenis na kontant-in-transit rooftog

Deel hierdie storie / Share this story

Altesaam 11 CIT-rowers is deur verskeie wetstoepassers in hegtenis geneem na ‘n CIT-roof op die R501 Carltonville. ‘n Onbekende bedrag kontant, pofstof, gesteelde voertuie en lewendige ammunisie is teruggevind.

Bron: Suburban Control Centre