Chaos breek uit by hofsaak van Afriforum vs Julius Malema

Deel hierdie storie / Share this story

Chaos het vandag by die hof uitgebreek op dag drie van die saak teen Julius Malema oor haatspraak.

EFF-ondersteuners het die saak vandag ontwrig.

Kyk hier: