Stillerwee Huis vir Bejaardes

Deel hierdie storie / Share this story

Word deel van die Stillerwee-familie.

Beplan jy jou aftrede?  Is jou ouers vir jou belangrik?  Stillerwee, huis vir bejaardes, bied daardie ekstra gemoedsrus, veilige en warm atmosfeer.  Vrede en die nodige sekuriteit wat ons bejaardes verdien. 

Stillerwee bied huise, woonstelle, kamers en 24 uur versorging. 

Vir meer navrae skakel Suhanda by 072 433 7775