Die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co. is nou beskikbaar!
Ons gesels met Yolandé Koupis oor haar lewe, hoe sy ander vroue bemagtig en sy gee raad, ons gesels met Zané Volschenk wat van haar pragtige rooi lokke vir CANSA geskenk het, die Pap Gooiers deel visvangfoto’s, Marlene Schoeman het dié week ‘n heerlike resep vir wortelkoek met ‘n roomkaasvulsel en NOG VELE MEER!
Propvol stories uit die Rosestad.
Lekker lees!



