Vrou drink haar eie menstruele bloed vir ‘genesende krag’
Carter het ook gesê dat mense met ‘n ongesonde leefstyl eerder nie die bloed moet drink nie want dit gaan dan nie werk soos dit moet nie.

Vrou drink haar eie menstruele bloed vir 'genesende krag' foto: MSN
Jasmine Alicia Carter (30) het verduidelik dat sy haar eie menstruele bloed drink omdat dit geheime “genesende eienskappe” het. Sy gebruik dit ook as ‘n gesigmasker en om te verf.
Carter sê dat sy die menstruele bloed drink omdat “dit genesende krag het” wat haar lewe verander het. Volgens Carter, wat in Barcelona woon, het die gebruik van die bloed as verf- en gesigmaskers haar geestelike en fisiese gesondheid aansienlik verbeter.
Carter het ook gesê dat mense met ‘n ongesonde leefstyl eerder nie die bloed moet drink nie, want dit gaan dan nie werk soos dit moet nie.
Bronne: Eminetra, MSN
Lees ook: Ma doodgeslaan ná sy dogter se kêrel na bewering verwurg
Volg FiND IT hier.