Minstens agt dood in vertrapping by Afrika-nasiebeker in Kameroen-stadion

Van die 38 beseerdes is sewe in ‘n ernstige toestand en een kind is onder dié wat gesterf het, het amptenare gesê.

Minstens agt dood in vertrapping by Afrika-nasiebeker in Kameroen-stadion

Minstens agt dood in vertrapping by Afrika-nasiebeker in Kameroen-stadion foto: BBC

Minstens agt mense is dood in ‘n stormloop buite die Kameroen-stadion toe hulle probeer het om in te gaan om die Afrika-nasiebeker-wedstryd te sien.

Weens die Covid-beperkings was die stadion nie veronderstel om meer as 80% vol te wees vir die wedstryd nie – selfs al het die stadion ‘n kapasiteit van 60 000.

Volgens wedstrydbeamptes het sowat 50 000 mense die geleentheid probeer bywoon.

Van die 38 beseerdes is sewe in ‘n ernstige toestand en een kind is onder dié wat gesterf het, het amptenare gesê.

Bronne: BBC, London Evening Standard

Lees ook: Ma doodgeslaan ná sy dogter se kêrel na bewering verwurg

Volg FiND iT hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published.