Die minister van toerisme, Lindiwe Sisulu, het ontken dat sy om verskoning gevra het by die presidensie.
Sisulu het in verskeie reaksies na Ramaphosa se kantoor ontken dat sy in enige vorm of op enige wyse “vermaan” is. Sy het gesê dat haar woorde “doelbewus verkeerd gebruik” is deur die president se mediaspan.
Dit volg nadat die presidensie gestaan het by die verklaring wat hulle laat gisteraand uitgereik het.
Bronne: MSN, Twitter, The World News
Lees ook: Sisulu slams Ramaphosa’s media team for their ‘deliberate mischief’



