Prins Andrew het sy sosialemediarekeninge opgeskort nadat hy van sy titels en ere- militêre titels gestroop is toe hy die geveg verloor het om die naderende siviele hofsaak teen hom te laat vaar.
Andrew word daarvan beskuldig dat hy ‘n 17-jarige, wat hy ontmoet het deur Jeffrey Epstein, ‘n veroordeelde pedofiel, seksueel misbruik het.
Hy het die aantygings ontken maar die saak teen hom gaan voort.
Bronne: MSN, Yahoo
Lees ook: Ghislaine Maxwell soek herverhoor in seksmisbruiksaak



