Nuutste ‘trend’ op TikTok is om IUD by huis uit te haal

Deel hierdie storie / Share this story

Alhoewel dokters vroue waarsku om nie hulle IUD’s self by die huis uit te haal nie, kon hulle nie die nuwe TikTok-neiging stop nie.

Hierdie video wys vroue wat dit self by die huis uitgehaal het, asook ‘n dokter wat daarteen waarsku.

Wat sê jy? Sal jy so iets waag?

@brutamerica

Most doctors advise against women removing their IUDs at home — but that hasn’t stopped it from becoming a trend …

♬ original sound – Brut