Na 11 dae se drama oor Novak Djokovic se visum, is hy gedwing om die land te verlaat na drie regters gehou het by immigrasieminister Alex Hawke se besluit om sy visum ‘n tweede keer te herroep.
Nou is hy glo van plan om die Australiese regering te dagvaar omdat hulle hom “sleg behandel” het.
Daar word beweer dat hy vir £3,2 miljoen sal dagvaar, insluitend die £2,3 miljoen prysgeld wat hy sou ontvang het as hy die toernooi gewen het.
Bronne: 7News, MSN
Lees ook: Novak Djokovic reportedly set to sue Australia over ‘poor treatment’
Volg FiND iT hier.



