Hier is ‘n resep wat Dionné Page Olivier op Food Lovers Recipes gedeel het, sodat jy jou eie vissmeer tuis kan maak!
Baie Suid-Afrikaners is hartseer oor Pecks Anchovette- en Redro-vissmeer wat binnekort nie meer op die rakke beskikbaar sal wees nie.
1x blikkie sardientjies (behou die sous) 120 g
1x blikkie ansjovis (olie afgegooi) 50 g
1x eetlepel tamatiepuree
Klits baie goed saam in voedselverwerker en voeg sardientjiesous by om ‘n meer smeerbare smeer te kry, indien dit nodig is.
Volg FiND iT hier op Facebook.



